Archive FAQ
Filters
The FAQs are currently being updated and translated by our volunteers. This is a work in progress and not all information will be up to date or available in languages other than English at this time. If your language doesn't list all FAQs yet, please consult the English list and check back later for updates.
Some commonly asked questions about the Archive are answered here. Questions and answers about our Terms of Service can be found in the TOS FAQ. You may also like to check out our Known Issues. If you need more help, please contact Support.
Available Categories
-
Oor die AO3
- Wat is die AO3?
- Wat is die OTW?
- Wie het die AO3 geskep?
- Hoe word die AO3 gefinansier? Kan ek geld skenk?
- Is die AO3 beskikbaar in ander tale as Engels?
- Wat word gedoen om die AO3 toeganklik te maak?
- Gaan u 'n app maak vir mobiele toestelle?
- Hoe is die logo ontwerp, en wat beteken dit?
- Wat is die verhoudingskategorie ikone? Hoe is hulle gekies?
- Waar kan ek meer inligting kry as my vraag nie hier beantwoord word nie?
-
Hoe om die Personeel te Kontak
- Hoe kan ek hulp of tegniese ondersteuning kry op AO3?
- Hoe kan ek u vertel wat ek van AO3 dink?
- Hoe meld ek 'n oortreding van die AO3 Diensvoorwaardes aan?
- Hoe kan ek uitvind of spesifieke inhoud op AO3 toegelaat word?
- Kan ek AO3-personeel anoniem kontak?
- Wie kan ek kontak as 'n antwoord in die Algemene Vrae verkeerd of verwarrend is?
- Waar kan ek meer inligting kry as my vraag nie hier beantwoord word nie?
-
Uitnodigings
- Wat is 'n uitnodiging?
- Hoekom kan ek nie 'n rekening skep sonder 'n uitnodiging nie?
- Hoe kry ek 'n uitnodiging?
- Hoe lank sal dit neem vir my om 'n uitnodiging te kry?
- Kan ek 'n donasie maak om vinniger 'n uitnodiging te kry?
- Ek het die uitnodigingskakel ontvang. Hoe gebruik ek dit om 'n rekening te skep?
- Hoe gebruik ek 'n uitnodiging wat nie 'n skakel is nie?
- Hoe versoek ek uitnodigings vir 'n uitdaging wat ek bestuur?
- Ek het reeds 'n rekening. Hoe gee ek 'n uitnodiging aan iemand anders?
- Ek is 'n AO3 gebruiker. Hoe bestuur ek my uitnodigings?
- Waar kan ek meer inligting kry as my vraag nie hier beantwoord is nie?
-
U Rekening
- Hoe skep ek ’n rekening?
- Sal my gebruikersnaam in die openbaar vertoon word?
- Watter tipe karakters word in my gebruikersnaam toegelaat?
- Hoe kan ek my rekening verifieer?
- Wat moet ek doen as ek dink dat daar by my rekening ingebreek is?
- Hoe kan ek die e-posadres wat aan my rekening gekoppel is, verander?
- Hoe kan ek my wagwoord verander?
- Hoe kan ek my gebruikersnaam verander?
- Hoe beïnvloed die verander van my gebruikersnaam my rekening?
- Hoe kan ek my verlore gebruikersnaam of wagwoord weer vind?
- Hoe kan ek my rekening uitvee?
- Hoe weier ek ’n geskenk?
- Is daar ’n manier om ’n geskenk te aanvaar nadat dit geweier is?
- Waar kan ek meer inligting kry as my vraag nie hier beantwoord is nie?
- Geskenke
-
Profiel
- Watter inligting bevat my profiel?
- Hoe kry ek toegang tot my profiel?
- Hoe kan ek my profiel wysig?
- Hoe vee ek my profiel uit?
- Hoe kry ek toegang tot iemand anders se profiel?
- Wie het toegang tot die inligting op my profiel?
- Wat is 'n ikoon?
- Hoeveel ikone kan ek hê?
- Watter beperkings is daar op ikone?
- Hoe kan ek my ikoon oplaai of verander?
- Hoe kan ek my ikoon verwyder?
- Waar kan ek meer inligting kry as my vraag nie hier beantwoord is nie?
-
Skuilname
- Wat is 'n Skuilnaam
- Hoe kan ek 'n nuwe skuilnaam byvoeg?
- Watter karakters kan ek in my skuilnaam gebruik?
- Wat is 'n standaard-skuilnaam?
- Hoe stel ek 'n standaard-skuilnaam in?
- Hoe kies ek onder watter skuilnaam om te plaas?
- Hoe kies ek watter skuilname om te gebruik om kommentaar te los of 'n werk te boekmerk?
- Hoe wysig ek 'n skuilnaam?
- Iemand het dieselfde skuilnaam as ek! Hoe het dit gebeur?
- Waarom verskyn my gebruikersnaam tussen hakies langs my skuilnaam?
- Hoe vee ek 'n skuilnaam uit?
- Wat gebeur as ek 'n skuilnaam uitvee?
- Wat is 'n skuilnaambeskrywing?
- Kan ek 'n anonieme skuilnaam skep?
- Waar kan ek meer inligting kry as my vraag nie hier beantwoord is nie?
-
Voorkeure
- Waar kan ek my Voorkeure stel?
- Hoe verander ek die persoonlike inligting wat op my profiel gelys word?
- Hoe kan ek my werke van nie-AO3 gebruikers af wegsteek?
- Ek moet my ouderdom bevestig elke keer wat ek toegang tot volwasse inhoud wil verkry. Hoe skakel ek die bevestiging af?
- Hoe laai ek volle werke in plaas daarvan om dit hoofstuk vir hoofstuk te verky?
- Hoe kan ek verander hoe werke en etikette vertoon word?
- Hoe kan ek die inligting in die webtuiste se titelbalk verander?
- Hoe stel ek die webwerf na my eie tydsone?
- Hoe verander ek die manier waarop ek kennisgewings oor kommentaar ontvang?
- Hoe gee ek toestemming dat ander mense my as 'n medeskepper van 'n werk of reeks kan benoem?
- Hoe kan ek ander gebruikers toelaat om my werke by versamelings te voeg sonder om dit elke keer eers te bevestig?
- Hoe kan ek my Geskiedenis af- en aanskakel?
- Hoe kan ek die baniere aan die bokant van elke bladsy aan- of afskakel?
- Tot wat anders kan ek toegang toe kry van die Voorkeure bladsy af?
- Waar kan ek meer inligting kry as my vraag nie hier beantwoord is nie?
-
Toegang tot Fanwerke
- Met watter blaaiers is die AO3 versoenbaar?
- Het ek inproppe, uitbreidings of ander hulpmiddels nodig om deur die AO3 te blaai?
- Hoe kry ek toegang tot werke op die AO3?
- Hoe kry ek toegang tot werke in 'n reeks? Hoe navigeer ek tussen verskeie werke in 'n reeks?
- Kan ek werke met verkeie hoostukke as een lang dokument verkry?
- Kan ek meerdelige werke as afsonderlike hoofstukke verkry?
- Kan ek doelgemaakte formatering (werksvelle) op werke deaktiveer?
- Hoe kan ek rekord hou van werke waartoe ek later toegang wil hê?
- Kan ek vanaf AO3 druk?
- Kan ek werke aflaai vir gebruik op 'n draagbare toestel?
- Hoe kan ek werke op die AO3 vind wat nie in Engels is nie?
- Waar kan ek meer inligting kry as my vraag nie hier beantwoord word nie?
-
Die Aflaai van Fanwerke
- Kan ek werke van die AO3 aflaai sodat ek toegang kan behou vir later?
- In watter formaat kan ek werke aflaai?
- Sal beelde/klankopnames/videos ingesluit wees by afgelaaide werke?
- Hoekom verskil my afgelaaide leêr se naam van die werk se naam op die AO3?
- Hoe kan ek werke na my rekenaar of mobiele toestel aflaai?
- Hoe kan ek werke aflaai en toegang verkry op my iOS toestel?
- Hoe kan ek werke aflaai en toegang verkry op my Kindle of Kindle toepassing?
- Kan ek werke vanaf AO3 aflaai met behulp van eksterne dienste of skripsies?
- Kan 'n werksvel die voorkoms van 'n afgelaaide werk verander?
- Kan ek keer dat my werke afgelaai word?
- Waar kan ek meer inligting kry indien my vraag nie hier beantwoord is nie?
-
Tags
- Wat is 'n etiket (tag)?
- Hoe word etikette georganiseer?
- Hoe word etikette wat nie in Engels is nie, georganiseer?
- Waarom kan ek nie 'n etiket vind wat ek wil gebruik nie?
- Wat is die verskillende soorte etikette?
- Hoe werk kanonieke etikette?
- Watter formaat kan etikette hê?
- Wat is 'n "Favorite Tag"' en hoe kan ek dit gebruik?
- Hoe kan ek my werke merk om dit maklik te vind?
- Hoe kan ek my boekmerke merk?
- Hoe kan ek oorkruisings en versmeltings merk?
- Hoe kan ek regtepersoonfiksie (RPF) merk?
- Hoe kan ek ’n romantiese of platoniese verhouding merk?
- Waarom het die hoofletters of diakritiese tekens in my etiket verander toe ek my werk gestoor het?
- Waarom verskyn my werk in lyste vir merkers wat ek nie gebruik het nie?
- Waarom is my fandom-etiket nie in die regte mediakategorie nie?
- Wat beteken "- Ambiguous Fandom" en "- All Media Types"?
- Waarom verskyn sommige etikette met '- Freeform' of '- Character' daarna?
- Kan my etikette deur iemand anders as ek verander word?
- Ek dink ’n gebruiker het hul werk verkeerd gemerk. Kan julle dit regmaak?
- Ek dink ’n etiket het ’n fout, wat kan ek doen?
- Ek het ’n uitdaging en ek benodig tags wat nog nie bestaan nie.
- Ek het nog ’n vraag oor hoe om my werke te merk.
- Waar kan ek meer inligting kry as my vraag nie hier beantwoord is nie?
-
Boekmerke
- Wat is ’n AO3 boekmerk?
- Wat kan ek boekmerk?
- Hoe kan ek ’n werk op AO3 boekmerk?
- Hoe kan ek ’n boekmerk skep vir ’n werk wat nie op AO3 geplaas is nie?
- Wat is die Eksterne Boekmerke Boekmerkie en hoe werk dit?
- Hoe kan ek ’n boekmerk wysig?
- Hoe verwyder ek ’n boekmerk?
- Hoe kan ek toegang tot my boekmerke verkry?
- Hoe kan ek ander gebruikers se boekmerke vind?
- Wat is die verskil tussen boekmerke, “Mark for Later” (Bêre vir Later) en subskripsies?
- Wat is die verskil tussen ’n boekmerk en ’n aanbeveling?
- Hoe soek ek vir aanbevelings?
- Hoe kan ek beheer wie toegang tot my boekmerke het?
- Hoe skep ek ’n versameling boekmerke?
- Waar kan ek meer inligting kry as my vraag nie hier beantwoord is nie?
-
Kommentaar en Kudos
- Wat is kommentaar?
- Hoe lewer ek kommentaar?
- Waar verskyn kommentaar op 'n werk?
- Hoe identifiseer ek myself wanneer ek kommentaar lewer?
- Kan ek anoniem, of sonder 'n AO3 profiel, kommentaar lewer?
- Kan ek anonieme kommentaar op werke afskakel?
- Wat gebeur met kommentaar wat ek gelewer het wanneer ek my profiel verwyder?
- Wat gebeur met kommentaar en/of kudos wat ek gelos het indien ek my gebruikersnaam verander?
- Wat is 'n kommentaar-draad? Hoe werk kommentaar-drade?
- Hoe kan ek al die antwoorde op my kommentaar onthul?
- Wat beteken "Kommentaar: #"?
- Hoe lank kan my kommentaar wees?
- Hoe kan ek die teks in my kommentaar verander?
- Kan ek my kommentaar redigeer of verwyder?
- Kan ek kommentaar redigeer of verwyder wat iemand anders op een van my werke gelewer het?
- Kan kommentaar na my epos gestuur word?
- Wat is strooipos kommentaar? Wat kan ek daaromtrent doen?
- Wat kan ek doen as ek strooipos/teistering/aanstootlike kommentaar van 'n AO3 gebruiker af ontvang?
- Hoe kan ek kommentaar op my werke modereer?
- Kan ek kommentaar moderasie aan- of afskakel vir verskeie werke op dieselfde tyd?
- Wat gebeur met kommentaar wanneer ek moderasie afskakel?
- Wat gebeur met bestaande kommentaar wanneer moderasie aangeskakel word?
- Wat is kudos?
- Hoekom het ek nie toegang tot al die kudos wat op my werke gelos is nie?
- Kan ek kudos op my werke afskakel?
- Hoe sal ek weet as iemand kudos op een van my werke los?
- Kan ek kudos wat ek ontvang of gelos het wegsteek of verwyder?
- Wat gebeur met kudos wat ek gelos het wanneer ek my profiel verwyder?
- Kan ek kudos op elke hoofstuk van 'n werk met verskeie hoofstukke los?
- Waar kan ek meer inligting kry as my vraag nie hier beantwoord is nie?
-
Geskiedenis en Bêre vir Later
- Wat is my Geskiedenis?
- Waar kan ek my geskiedenis kry?
- Hoe kan ek my geskiedenis wysig?
- Hoe kan ek net sekere werke uitvee sonder om my hele Geskiedenis uit te vee?
- Kan ek soek binne my Geskiedenis?
- Wat doen die "Mark for Later" (Bêre vir Later) knoppie?
- Wie het toegang tot my Geskiedenis of Bêre vir Later lys?
- Hoe kan ek toegang verkry tot werke wat ek gebêre het vir later?
- Hoekom is daar nie ‘n “Mark for Later” (Bêre vir Later) knoppie op ‘n werk nie?
- Hoekom wys ‘n werk wat ek gebêre het vir later nie in my lys nie?
- Hoe verwyder ek ‘n werk van my Marked for Later (Bêre vir Later) lys?
- Hoe kan ek my Geskiedenis skoonmaak maar my Marked for Later (Gebêre vir Later) lys behou?
- Waar kan ek meer inligting kry as my vrae nie hier beantwoord is nie?
-
Subskripsies en Voere
- Wat is 'n Subskripsie en wat hou dit dop?
- Hoe kan ek my subskripsies bestuur?
- Hoe teken ek in vir, of teken ek uit vir 'n subskripsie aan ‘n gebruiker?
- Hoe teken ek in vir, of teken ek uit by 'n subskripsie aan werk of reeks?
- Kan ek inskryf tot Versamelings of Uitdagings?
- Kan ek 'n oog hou op subskripsies sonder om e-posse te ontvang?
- Hoe word e-poskennisgewings vir subskripsies uitgestuur?
- Wat is 'n voer en wat hou dit dop?
- Hoe stel ek 'n voerleser op?
- Hoe teken ek in vir, of teken uit by, 'n subskripsie aan ‘n voer?
- Hoe stel ek 'n gesindikeerde voer op as daar nie een vir my fandom bestaan nie?
- Kan ek inteken vir, of 'n voer skep deur meta etikette te gebruik?
- Kan ek inteken vir, of 'n vroer skep deur verhoudingetikette te gebruik?
- Kan ek inteken vir, of 'n voer skep deur karakter-etikette te gebruik?
- Kan ek inteken vir, of 'n stroom skep deur bykomende etikette te gebruik?
- Kan ek inskryf vir of 'n gefiltreerde voer skep?
- Sal ek e-posse of voerkennisgewings kry vir ongeopenbaarde of anonieme werke?
- Sal ek e-posse of voerkennisgewings kry werke wat beperk is?
- Waar kan ek meer inligting kry as my vraag nie hier beantwoord is nie?
- Handleiding: Invoer van Teksgebaseerde Werke
-
Statistieke
- Watter soort statistieke hou die AO3 tred van?
- Waar vind ek Statistieke?
- Wat hou Statistieke tred van?
- Wat is ’n Gebruiker Subskripsie?
- Wat is Kudos?
- Wat is ’n Kommentaar String? Hoe word Kommentaar Stringe getel?
- Wat is ’n Boekmerk? Hoe word Boekmerke getel?
- Wat is ’n Subskripsie?
- Wat is ’n woordtelling?
- Wat is ’n Trefslag?
- Kan ek uitvind wie op my ingeteken het?
- Kan ek uitvind wie my werk(e) geboekmerk het?
- Hoekom is die boekmerktelling anders op die Statistieke blad as op die werkbeskrywing?
- Hoe kan ek statistieke sorteer?
- Hoe groepeer ek my statistieke volgens fandom?
- Waar kan ek meer inligting kry as my vraag nie hier beantwoord is nie?
-
Oneiening
- Wat is oneiening?
- Watter inligting word verwyder wanneer ’n werk oneien word?
- Hoe oneien ek my werk(e)?
- Hoe oneien ek ’n werk waarvan ek ’n medeskrywer/mede-skepper is?
- Hoe oneien ek ’n enkele werk in ’n reeks?
- Hoe kan ek my werk(e) terugeis as ek van plan verander nadat ek my werk oneien het?
- Waar kan ek meer inligting kry as my vraag nie hier beantwoord is nie?
-
Versamelings
- Wat is 'n versameling?
- Hoe vind ek versamelings?
- Hoe vind ek my werke wat by 'n versameling gevoeg is?
- Hoe vind ek boekmerke van my wat by 'n versameling gevoeg is?
- Hoe vind ek 'n spesifieke versameling?
- Hoe blaai ek binne 'n versameling?
- Wat beteken dit dat 'n versameling Oop of Geslote, Gemodereer of Ongemodereer, Ongeopenbaar of Anoniem is?
- Hoe skep ek 'n versameling?
- Hoe wysig ek 'n versameling?
- Hoe keer ek terug na my "Collection Settings" (Versameling-instellings) blad?
- Hoe keer ek terug na my "Challenge Settings" (Uitdaging-instellings) blad?
- Hoe voeg ek beelde by my versameling?
- Kan ek 'n versameling uit versamelings skep?
- Hoe skep ek 'n subversameling?
- Wie kan 'n werk by 'n versameling voeg?
- Hoe voeg ek 'n werk by 'n versameling?
- Wie kan 'n boekmerk by 'n versameling voeg?
- Hoe voeg ek 'n boekmerk by 'n versameling?
- Hoe kan ek 'n uitnodiging om my werk by 'n versameling te voeg goedkeur of verwerp?
- Hoe verwyder ek 'n werk of 'n boekmerk uit 'n versameling?
- Hoe onthul ek werke of maak ek anonieme skeppers bekend in versamelings wat ek besit?
- Wat is die verskil tussen verwerp en verwyder?
- Watter lidmaatskapvlakke is vir versamelings beskikbaar?
- Hoe voeg ek lede by my versameling?
- Hoe kan ek modereerders of eienaars by my versameling voeg of verwyder?
- Wat is die verskil tussen 'n eienaar en 'n modereerder?
- Hoe kan ek 'n lid se toegangsvlak wysig of hulle uit my versameling verwyder?
- Hoe verander ek my lidmaatskap in 'n versameling?
- Hoe bestuur ek werke of boekmerke in 'n versameling wat ek besit of bestuur?
- Hoe weet ek of iemand 'n item by 'n versameling gevoeg het wat ek besit of modereer?
- Hoe hou ek op om kennisgewings te ontvang oor items wat by my versameling gevoeg word?
- Hoe verwyder ek 'n versameling?
- Waar kan ek meer inligting kry as my vraag nie hier beantwoord is nie?
- Handleiding: Skep 'n Versameling
-
Geskenk Uitruiling
- Wat is ’n Geskenk Uitruiling?
- Waar kan ek Geskenk Uitruilings opspoor?
- Waar kan ek Geskenk Uitruilings waarvoor ek ingeskryf het opspoor?
- Kan ek aan ’n Geskenk Uitruiling deelneem sonder ’n AO3 rekening?
- Hoe skryf ek in om aan ’n Geskenk Uitruiling deel te neem?
- Hoe redigeer ek my inskrywing?
- Hoe vee ek my inskrywing uit?
- Hoe spoor ek my opdragte op?
- Hoe vervul ek my Geskenk Uitruiling opdrag?
- Hoe onttrek ek uit ’n Geskenk Uitruiling?
- Hoe spoor ek ’n werk op wat vir my geskep is as deel van ’n Geskenk Uitruiling?
- Daar is ’n probleem met die werk wat aan my geskenk is!
- Hoe skep ek ’n Geskenk Uitruiling?
- Wat gebeur as ek nie ’n e-posadres verskaf wanneer ek ’n nuwe Geskenk Uitruiling opstel nie?
- Hoe vra ek uitnodigings aan vir ’n Geskenk Uitruiling wat ek bestuur?
- Hoe voeg ek etikette by AO3 vir deelnemers om te gebuik in my Geskenk Uitruiling?
- Wat is paring en hoe voltooi ek die proses in my Geskenk Uitruiling?
- Hoe stuur ek opdragte uit?
- Hoe gaan ek opdragte na in my Geskenk Uitruiling?
- Hoe kan ek opdragte verander nadat hulle uitgestuur is?
- Hoe kontak ek deelnemers?
- Hoe vind ek uit hoeveel onvervulde opdragte nog oor is in my Geskenk Uitruiling?
- Wat doen ek as 'n deelnemer nie hul opdrag nakom nie?
- Hoe kan ek 'n deelnemer merk as nie nagekom nie?
- Hoe herstel ek 'n deelnemer se nie-nakoming?
- Hoe stel ek plaasvervangers aan?
- Hoe onthul ek skeppers en/of werke in 'n anonieme en/of ongeopenbaarde Geskenk Uitruiling?
- Hoe hanteer ek onvanpaste inskrywings?
- Hoe wysig of vee ek iemand anders se inskrywing uit?
- Hoe vee ek 'n Geskenk Uitruiling uit?
- Waar kan ek meer inligting kry as my vraag nie hier beantwoord is nie?
-
Handleiding: Bestuur 'n Geskenk Uitruiling op AO3
- Bestuur 'n Geskenk Uitruiling op AO3
- Voor U Begin
- Skep 'n Geskenk Uitruiling
- Skedule
- Versoeke en Aanbiedinge
- Versoek- en Aanbodinstellings
- Etiketopsies
- Minimum Aantal Om Te Paar
- Inskrywing Instruksies
- Voorskou U Inskrywingsvorm
- Bestuur U Geskenk Uitruiling
- Inskrywings
- Paring
- Opdragte
- Opdrag Voltooiing
- Bestuur Van en Probleemoplossing Vir U Geskenk Uitruiling
- Waar kan ek meer inligting kry as my vraag nie hier beantwoord word nie?
-
Prikkel-meme
- Wat is 'n Prikkel-meme?
- Waar kan ek Prikkel-memes vind?
- Waar kan ek Prikkel-memes vind wat ek voor opgeteken het?
- Kan ek deelneem aan 'n Prikkel-meme sonder 'n AO3 rekening?
- Hoe voeg ek prikkels by 'n Prikkel-meme?
- Hoe voeg ek anonieme prikkels by 'n Prikkel-meme?
- Hoe wysig ek my prikkels?
- Hoe vee ek my prikkels uit?
- Hoe eis ek ’n prikkel?
- Hoe vind ek my onvervulde eise?
- Hoe vervul ek my geëisde prikkel?
- Hoe laat vaar ek ’n prikkel wat ek geëis het?
- Hoe vind ek werke gebaseer op my prikkel?
- Daar is iets fout met ’n werk wat geskep is vir my prikkel.
- Hoe skep ek ’n Prikkel-meme?
- Hoe vra ek uitnodigings aan vir ’n Prikkel-meme wat ek bestuur?
- Hoe voeg ek etikette by AO3 vir deelnemers om te gebruik in my Prikkel-meme?
- Hoe onthul ek skeppers en werke in ’n anonieme en/of ongeopenbaarde Prikkel-meme?
- Hoe hanteer ek onvanpaste prikkels of werke?
- Hoe vee ek ’n Prikkel-meme uit?
- Waar kan ek meer inligting kry as my vraag nie hier beantwoord is nie?
-
Handleiding: Bestuur 'n Prikkel-meme op AO3
- Bestuur 'n Prikkel-meme op AO3
- Skep 'n Prikkel-meme
- Skedule
- Prikkels
- Versoek Instellings
- Etiket Opsies
- Inskrywingsinstruksies
- Sien 'n Voorskou van U Prikkelvorm
- Bestuur U Prikkel-meme
- Inskrywings
- Die Eis van Prikkels
- Die Voltooi van Prikkels
- Bestuur en Foutopsporing van U Prikkel-meme
- Waar kan ek meer inligting kry as my vraag nie hier beantwoord is nie?
-
Etiketstelle
- Wat is 'n etiketstel?
- Hoe vind ek etiketstelle wat deur ander mense geskep is?
- Hoe vind ek etiketstelle wat ek besit of modereer?
- Hoe skep ek nuwe etiketstelle?
- Hoe vee ek 'n etiketstel uit?
- Hoe verander ek of my etiketstel vir openbare gebruik beskikbaar is?
- Hoe verander ek of die etikette in my etiketstel versteek of sigbaar is?
- Hoe maak ek nominasies oop?
- Hoe stel ek limiete op nominasies?
- Hoe herstel ek 'n fout wat ek gemaak het met die aantal etiket-opsies vir nominasies?
- Hoe verwerp of keur ek nominasies goed?
- Waarom word genomineerde etikette anders geformateer?
- Kan ek etikette goedkeur of verwerp terwyl nominasies oop is?
- Hoe korrigeer ek 'n genomineerde etiket as ek dit in 'n ander vorm wil aanvaar?
- Hoe en wanneer maak ek nominasies toe?
- Hoe verwyder ek nominasies?
- Hoe voeg ek self etikette by die etiketstel?
- Hoe voeg ek veelvuldige etikette terselfdetyd by?
- Hoe voeg ek assosiasies by etikette?
- Hoe verwyder ek 'n etiket uit my etiketstel?
- Hoe voeg ek 'n etiketstel by my uitdaging vir mense om te gebruik?
- Wat is die verskil tussen 'n mede-eienaar en 'n modereerder?
- Hoe kan ek iemand byvoeg of verwyder as 'n mede-eienaar of modereerder van my etiketstel?
- Wat beteken dit as fandom etikette in Uncategorized Media (Ongekategoriseerde Media) is?
- Wat moet ek doen as fandom-etikette in die verkeerde mediakategorie is?
- Wat doen ek as etikette met die verkeerde fandom geassosieer is?
- Waar kan ek meer inligting kry as my vraag nie hier beantwoord is nie?
-
Handleiding: Hoe om 'n Werksvel te skep
- Inleiding
- Hoe om by die Create New Skin (Skep Nuwe Voorkomsvel) vorm uit te kom
- Stel 'n Nuwe Werksvel Op
- Gebruik van CSS
- Voer U CSS In
- Stoor U Nuwe Werksvel
- Wysig U Werksvel
- Pas U Werksvel Toe
- Die Gebruik van CSS-Keurders in u Werk se HTML
- Stoor en Beskou U Werk
- Waar kan ek meer inligting kry as my vraag nie hier beantwoord is nie?
-
Nie-amptelike Webblaaier Hulpmiddels
- Hoe kan ek gebruikerskripsies gebruik met die AO3?
- Hoe kan ek AO3 se voorkoms verander?
- Is daar ’n soekenjin plug-in vir AO3?
- Watter hulpmiddels laat my toe om my soekresultate te sorteer, filtreer, of aan te pas?
- Watter hulpmiddels sal my toelaat om triggering (angswekkende), aanstootlike, of ongewenste inhoud uit te filtreer?
- Watter hulpmiddels kan my help as ek werke plaas op AO3?
- Watter hulpmiddels kan help met werke oopmaak en aflaai?
- Watter hulpmiddels laat my toe om my statistieke en ander inligting van AO3 af te laai?
- Watter hulpmiddels kan my help om my versamelings en uitdagings te bestuur?
- Watter hulpmiddels kan dit makliker maak om AO3 werke op ander webtuistes te deel?
- Hoe kan ek julle vertel van handige hulpmiddels wat ek gevind het wat nie hier gelys word nie?
- Waar kan ek meer inligting kry as my vraag nie hier beantwoord is nie?
- Handleidings
-
Woordelys
- Misbruik
- Addisionele Etiket | Vryvorm Etiket
- ADT or AD&T
- AO3
- Archive of Our Own
- Werkbeskrywing
- Boekmerk
- Kanonieke Etiket
- Uitdaging
- Eis
- Geslote Versameling
- Medeskepper | Medeskrywer
- Versameling
- Kommentaar
- Skeppersvel
- Paneelbord
- Standaard voorskomsvel
- Nie-nakoming (en Herstel Nie-nakoming)
- DMCA
- FAQ/AV
- FPF
- Geskenk Uitruiling
- Geskiedenis
- Trefslae
- Kudos
- Merk vir Later
- Meta Etiket
- Gemodereerde Versameling
- Weesrekening
- Oneiening
- OTW
- Plaasvervangers
- Podfik
- Prikkel
- Prikkel-meme
- Skuilnaam & Standaard Skuilnaam
- Aanbeveling
- RPF
- Voorkomsvel
- Sinonieme Etiket
- Subetiket
- Etiket
- Etiketstel
- Wrangler (Etiket organiseerder)
- Diensvoorwaardes